Dana Winner - Gee My Jou Droom lyrics
Gee My Jou Droom lyrics by Dana Winner
Nou en dan laat ek my drome lewe
Af en toe dan reis ek
deur n wonderland
Wat ek sien
Wek my verbeelding
Fantasie
Ek lees jou toekoms
In my hand
Kom gee jouself aan my
Soos ek myself aan jou gee
Maak my vry, Vergeet en geniet met my
Gee my jou droom vol verlange
Gee my jou droom laat alles anders wees
Ek voel jou smeke van verlange
Weet, al is die liefde soms blind
Dat ek jou vir altyd bemin
Laat jou hart ook sonder woorde spreek
Dink tog nie altyd oor wat nie kan
[ Dana Winner Gee My Jou Droom lyrics found on http://www.lyricsoncall.com/lyrics/dana-winner/gee-my-jou-droom-lyrics.html ]
Maar geloof in wat jy weet
En besef, waarna ons strewe
As dit kan
Kom gee jouself aan my
Soos ek myself aan jou oorgee
Maak jou vry, vergeet en geniet met my
Gee my jou droom vol verlange
Gee my jou droom laat alles anders wees
Ek voel jou smeke van verlange
Weet al is die liefde soms blind
Dat ek jou vir altyd bemin
Drome is gereeld vergete waarhede
Die so mooi verpak die lig nie sien
Dit so gereeld verdring en verbode
Lewe in die diepte van die siel
Gee my jou droom vol verlange
Gee my jou droom laat alles anders wees
Ek voel jou smeke van verlange
Want al is die liefde soms blind
Dat ek jou vir altyd bemin
Lyrics info
We are happy to feature these Dana Winner Gee My Jou Droom lyrics. These are the words sung by Dana Winner in the song, Gee My Jou Droom. These Dana Winner - Gee My Jou Droom lyrics are copyright to the rightful owners. We in no way claim the copyright in the lyrics.
We have tried to make these Dana Winner Gee My Jou Droom lyrics as accurate as possible, but if you find any errors in the Gee My Jou Droom lyrics, please let us know. If you wish to have free downloads of Dana Winner Gee My Jou Droom mp3, iPod aac music, Windows Media wma music, ringtones or videos, please visit the relevant links.


